Kategorie: Skeppende Kunste

Musiekelemente

Is musiek nie maar net klanke of geluide nie? Nee, beslis nie. Geluide (klanke) is oral om ons, van voëls wat tjirp en branders wat teen ‘n kuslyn breek tot motors wat in die verkeer toet. Maar soms word klanke op doelgerigte maniere saamgestel om ‘n spesifieke atmosfeer te skep of om idees of emosies uit […]

Lees verder

Kunselemente

Kunselemente is aspekte wat deur ʼn kunstenaar gebruik word tydens teken, verf of die skep van enige ander vorm van ʼn kunswerk. ʼn Kunswerk word ook volgens sy kunselemente ontleed. Hierdie kunselemente word gerangskik sodat dit ʼn patroon of konsep vorm wat uiteindelik die kunswerk tot stand bring. Die sewe kunselemente is soos volg: lyn, […]

Lees verder

Sang

Elke dag hoor ons sang in verskillende vorme en die meeste van die tyd besef ons dit skaars, omdat dit so ingeweef is by die res van alledaagse geluide. In die oggende kondig die voëls met hul pragtige voëlsang die nuwe dag aan, in die huis sing iemand ’n liedjie uit volle bors in die […]

Lees verder

Reliëfmandala

Jy het sekerlik al gesien hoe ’n mandala lyk – al het jy dalk nie geweet dit is wat dit genoem word nie. Mandalas is daardie pragtige, veelkleurige sirkels met herhalende patrone en ’n mens sien dit veral in inkleurboeke. Dit duur ’n rukkie om ’n mandala te maak of in te kleur, maar jy […]

Lees verder

Kabaret

Oorspronklik het die woord kabaret na ʼn kroeg of ʼn klein kamer in ʼn herberg verwys. Hierdie betekenis is egter later uitgebrei om te verwys na ʼn geselskap van kunstenaars wat musiek maak, sing, dans en voordra tot vermaak van gaste by klein straatkafees, restaurante of nagklubs. Die kunskafee Le chat noir (“die swart kat”) […]

Lees verder

Tradisie

Tradisie is die woord wat ons gebruik vir die kultuurwaardes van ’n volk en dit sluit oorgelewerde sedes, gewoontes, kultuurgoedere, kultuurfeeste en -gebruike in wat van geslag tot geslag oorgedra en in stand gehou word. Tradisies kom in verskillende vorme en soorte voor en verskil gewoonlik van kultuur tot kultuur. Voorbeelde van tradisies sluit familie-, […]

Lees verder

Afrika-volksverhale

’n Volksverhaal ontstaan in die volksmond (onder ’n sekere groep mense) en dit word van geslag tot geslag oorvertel. Op hierdie manier bly so ’n verhaal vir baie lang tye – selfs vir eeue – lewendig. Daar is baie verskillende soorte volksverhale. In sommige is toordery die tema, ander vertel van realistiese (werklike) gebeure en […]

Lees verder

Oudiovisueel

Oudiovisueel beteken met klank en beeld; iets waarna jy kan luister én kyk – dus met gehoor en sig. Byvoorbeeld: Ons gebruik oudiovisuele hulpmiddels in die natuurwetenskapklas wanneer juffrou vir ons ’n gedeelte van ’n video wys waarin iemand ’n eksperiment demonstreer. My pa gebruik ’n oudiovisuele navigasiestelsel in sy motor; die skerm wys die […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer