Kategorie: Skeppende Kunste

Coco Chanel

Dalk is jy nie nóú veel oor mode gepla nie. Jy dra die klere wat jou ouers vir jou koop, en nou en dan sal jy sê dat jy ʼn sekere hemp, broek of rok verkies. Die modebedryf is egter enorm, en die invloed van ontwerpers word vir dekades op die klere wat ons dra, […]

Lees verder

Volkspele

Die hele gedagte oor volkspele het in 1912 by Samuel Henry Pellissier ontstaan. Hy was toe adjunkhoof van die Hoërskool Boshof. Hy en, onder andere, J.M. Meiring was in Swede in die stad Nääs waar hulle opleiding in hout- en skrynwerk gekry het. Saans, ná klas, het die jongmense volksdanse vir ontspanning gedoen. Elke land […]

Lees verder

Die Renaissance

Die Renaissance was ʼn baie opwindende tydperk in Europa se geskiedenis, en as ʼn mens kyk na wat die woord “Renaissance” beteken, kan jy sommer raai dat dit die begin van groot dinge was. Die woord “Renaissance” kom van die Franse woord renaître en beteken ‘hergeboorte’ (letterlik weer gebore). Die woordeboek se definisie is dat […]

Lees verder

Johann Sebastian Bach

In sy leeftyd het min mense geweet dat Johann Sebastian Bach ʼn komponis was. Vandag, meer as 270 jaar ná sy dood, kan Bach se meer as 1 000 briljante werke steeds in konsertsale, operahuise en kerke reg oor die wêreld gehoor word. Dit word as van die beste klassieke musiek in die geskiedenis beskou, […]

Lees verder

Ludwig van Beethoven

Musiek het ʼn manier om mens vir ʼn oomblik van alles te laat vergeet en jou na ʼn ander wêreld te verplaas – of dit nou ritmiese musiek is as jy in die gimnasium oefen, ʼn Afrikaanse saamsingtreffer langs die braaivleisvuur of die strelende klanke van klassieke musiek wat deur jou oorfone of die gange […]

Lees verder

Hendrik Pierneef

Dit is onbetwisbaar dat Pierneef een van Suid-Afrika se bekendste en beroemdste skilders, veral van landskaptonele, is. Geslagte Suid-Afrikaners ken Pierneef se kenmerkende skilderye. Pierneef het ook deur die jare deurentyd die aandag van kunsgeskiedeniskenners en nasionale sowel as internasionale kunskritici, getrek. Lewensgeskiedenis Ouers Pierneef se vader, Gerrit Pierneef, het in 1884 vanaf Nederland na […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer