Kategorie: Gesondheid en leefstyl

Gemeenskap

’n Gemeenskap bestaan uit ’n aantal individue (menslik/dierlik/plantaardig) wat ’n samehorige groep vorm. ’n Gemeenskap kan ook verwys na mense wat in ’n spesifieke area, streek of land woon of word gesien as organismes wat afhanklik van mekaar in ’n sekere omgewing woon. Voorbeelde van hoe daar na gemeenskappe verwys kan word: ’n Plaaslike gemeenskap. […]

Lees verder

Tradisie

Tradisie is die woord wat ons gebruik vir die kultuurwaardes van ’n volk en dit sluit oorgelewerde sedes, gewoontes, kultuurgoedere, kultuurfeeste en -gebruike in wat van geslag tot geslag oorgedra en in stand gehou word. Tradisies kom in verskillende vorme en soorte voor en verskil gewoonlik van kultuur tot kultuur. Voorbeelde van tradisies sluit familie-, […]

Lees verder

Groepsdruk

Kan jy nog onthou toe jy klein was en jy wou ʼn sekere speletjie speel, maar jou maatjies wou ʼn ander speletjie speel? Baie keer het jou maatjies jou dan omgepraat of oortuig om hul speletjie saam met hulle te speel. Dit is ʼn voorbeeld van groepsdruk. Groepsdruk verwys na daardie aksie om soos ander […]

Lees verder

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind. Die verskille, wrywing of teenstand tussen die betrokke partye is so groot dat ’n ooreenkoms of gesamentlike besluit nie maklik bereik kan word nie. Om rusie te maak, te argumenteer, te stry, twis of ’n woordewisseling te hê, is nog […]

Lees verder

Energiebesparing

Elektrisiteit het oor die afgelope paar jaar peperduur geword, en die aarde se waterbronne is baie beperk. Ons kan egter deur middel van eenvoudige besparingstegnieke baie geld spaar en ook beter na ons planeet omsien deur water te bespaar, hernubare energiebronne te gebruik en ou goed deur herwinning in splinternuwe gebruiksartikels te omskep. Hoekom is […]

Lees verder

Herwinning

Herwinning is wanneer nuwe produkte of items uit ou of gebruikte artikels gemaak word. Baie van ons rommel kan weer vir iets splinternuut gebruik word. Herwinning word al vir honderde jare gedoen. Baie jare terug het mense swaarde en messe gesmelt en potte om kos in gaar te maak en selfs muntstukke daarvan gemaak. Net […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer