Beroerte
Suid-Afrika spog met baanbrekerswerk op die gebied van hartgesondheid: van die eerste hartoorplanting deur dr. Christiaan Barnard meer as vyf dekades gelede tot Suid-Afrikaanse en Italiaanse navorsers wat in 2020 ʼn geen (erflikheidsfaktor) geïdentifiseer het wat die diagnose en doelgerigte behandeling van hartspiersiektes moontlik maak. Volgens die Suid-Afrikaanse Hart-en-beroertestigting sterf altesaam 225 Suid-Afrikaners elke dag […]