Kategorie: Gesondheid en leefstyl

Sigmund Freud

Met sy seldsame manier van dinge doen, het Sigmund Freud die wêreld anders oor die mens se kinderlewe, geheue, drome en gedagtes laat dink. Freud het ook maniere gevind om gedagtes en emosies wat ʼn mens nie eens geweet het bestaan nie, na vore te bring. Dié man, wat op 8-jarige ouderdom reeds moeilike werke […]

Lees verder

Voeding

Die mens se liggaam benodig ʼn gebalanseerde, gesonde dieet om behoorlik te funksioneer. Voedsel en voeding is die manier waarop ons hierdie brandstof wat ons liggame van energie voorsien, inneem. Ons verkry hierdie voedingstowwe uit die voedsel wat ons eet, en ons moet elke dag hierdie voedingstowwe met nuwe voorraad vervang. Voeding is ook een […]

Lees verder

Geslagstereotipering

Geslagstereotipering klink soos ʼn groot woord, maar dis eintlik nie ʼn moeilike konsep om te verstaan nie. Jy weet seker geslag beteken of jy vroulik of manlik is. Daar woord ook soms hierna as “gender” verwys. Geslagstereotipering verwys na vaste idees of beelde wat baie mense oor mans en vroue het en wat dikwels nie […]

Lees verder

Noodhulp

Daar is min van ons wat nog nie in ons lewe só seergekry het dat dit baie gebloei het nie. Dalk het jy al ’n been of arm gebreek of dalk het jy al gesien hoe iemand ernstig seergekry het. Dit is aaklig om so iets te sien, maar dit kan help as jy weet […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer