Kategorie: Gesondheid en leefstyl

Middelmisbruik

Jy het heel moontlik al ’n dronk persoon in die straat met ’n bottel in koerantpapier toegedraai sien sit, of oor die pad sien strompel en struikel (en byna deur ’n motor raakgery word!). Of jy het dalk op televisie gesien hoe iemand groot wolkwalms rook uitblaas; ’n wit poeier met ’n strooitjie of opgerolde […]

Lees verder

Wêreldbeker-rugby

Rugby is so sinoniem met Suid-Afrika – en veral die Afrikaanse kultuur – soos biltong en braaivleis, koeksisters en koekstruif. Wat is dan nou lekkerder as om ’n vleisie op die kole te gooi en as ’n gesin of klomp vriende op ’n Saterdagmiddag bymekaar te kom en saam te kyk hoe die Springbokke ’n […]

Lees verder

Polio

Daar was eens op ʼn tyd ʼn ernstige siekte wat ouers wêreldwyd baie bekommerd gemaak het, maar gelukkig is ʼn entstof ontwikkel wat die siekte bykans heeltemal in sy spore gestuit (uitgewis) het. Vandag kom daar soms ‘n paar gevalle voor, maar dit is gelukkig baie min. Dié eens mees gevreesde siekte ter wêreld word […]

Lees verder

Malaria

Zoem-zoem-zoem. Ek dink ons almal weet sekerlik hoe irriterend dit is as ʼn muskiet al om jou kop in die nag draai. Maar hierdie bloedsuiende vabonde is meer as net irriterend, want hulle kan ʼn dodelike siekte, naamlik malaria, oordra. Malaria is ʼn lewensbedreigende siekte wat deur parasiete veroorsaak word. Hierdie parasiete word na mense […]

Lees verder

Masels

Het jy al masels gehad? ʼn Mens kry ʼn uitslag van klein, rooi kolletjies, jy het ʼn hoë koors en voel sommer net goor (sleg). Dit is ʼn oordraagbare siekte en een van die aansteeklikste siektes ter wêreld. ʼn Oordraagbare siekte is ʼn siekte wat tussen mense (of diere) oorgedra kan word. Dit is so […]

Lees verder

Tifus

Wat het vlooie, luise, myte en vlieë in gemeen? Hulle almal kan die draers van bakterieë wees wat die mens baie, baie siek kan maak. Tifus is die naam van verskeie oordraagbare siektes wat deur piepklein lewendige dinge genaamd bakterieë veroorsaak word. Bakterieë is klein organismes wat infeksie en besmetlike siektes veroorsaak. Die simptome van […]

Lees verder

Swart Vrydag

Ons almal ken daardie gevoel as die wekker (óf selfoonalarm) op ’n Maandagoggend vir skool lui ná ’n heerlike en luilekker naweek van leeglê. Ons moed sak gaap-gaap in ons skoolskoene en dis sommer met die intrapslag ’n blou Maandag (’n dag waarop alles sommer net skeefloop)! Die ander “gekleurde” dag van die week waarmee […]

Lees verder

Cholera

Dis eienaardig om te dink dat iets wat so piepklein is, tot soveel probleme kan lei … Maar dit is presies wat sekere bakterieë doen, soos die bakterie wat cholera veroorsaak. Die bakterie Vibrio cholerae, ook die kommabasil genoem, is ’n bakterie wat nie met die blote oog gesien kan word nie, maar wat ’n […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer