Kategorie: Gesondheid en leefstyl

Die Covid-19-pandemie

Ons ken almal siektes met gewone name – soos verkoue, hartsiektes, malaria, suikersiekte of diabetes, kanker en hoë bloeddruk. En toe, op ʼn dag, hoor die wêreld skielik van ’n ongewone siekte met ’n ongewone naam wat alles deurmekaarkrap en die wêreld op talle maniere vir altyd verander het… Wat is Covid-19? Covid-19 is ’n […]

Lees verder

Humanisme

Ons lewe vandag in ’n wêreld waarin dít wat gewone mense wil hê, belangrik is. Ons stem byvoorbeeld vir ons leiers en ons het allerhande regte wat nie deur die regering weggevat mag word nie. Dit was egter nie altyd so nie! Trouens, vir eeue lank was gewone mense se behoeftes glad nie belangrik nie. […]

Lees verder

Voedseletikette

Het jy al ooit saam met iemand koekies gebak? Eers sit ’n mens mos al die bestanddele neer, dan meng jy die deeg en dan kan jy die koekies bak en in ’n koekblik bêre (as ’n mens hulle nie dadelik opeet nie!). As ’n mens self koekies bak, weet jy presies watter bestanddele vir […]

Lees verder

Skisofrenie

Ons almal ken legkaarte. En ons weet dat die legkaartstukkies, hoewel verskillend, só gesny is dat al die stukkies uiteindelik in mekaar kan pas om een duidelike prent te vorm. Maar sê nou maar jy sit voor ’n tafel vol legkaartstukke en die stukke het allerhande vreemde vorms wat glad nie inmekaar kan pas nie. […]

Lees verder

Die 1918-griep (Spaanse of Groot Griep)

Eendag gaan jou kleinkinders dalk ’n taak oor die Covid-19-pandemie doen of daaroor oplees. Net soos jy nou meer van die 1918-grieppandemie probeer uitvind. Hierdie pandemie was baie erg, want ongeveer 500 miljoen mense – een derde van die wêreld se bevolking destyds – het die virus opgedoen en minstens 50 miljoen mense wêreldwyd het […]

Lees verder

Kuberboeliery

Misdaad is so oud soos die mensdom – van oorloë tot bakleiery, mishandeling en diefstal. Dit is alles vorme van misdaad. In ’n wêreld wat deesdae deur tegnologie beheer word, het ’n nuwe vorm van geweld sy kop uitgesteek – kubermisdaad, waarvan kuberboeliery deel is. Hierdie toenemende probleem raak nie net die slagoffers wat geteiken […]

Lees verder

Bilharzia

Het jy al in ʼn rivier of ʼn dam geswem wat ‘n bietjie vuil gelyk het? Baie van ons het al. Dit is immers heerlik om te swem, maar daar kan gevare skuil op plekke waar jy dit die minste verwag. Ons praat nie hier van ʼn krokodil in ʼn rivier nie, maar van ʼn […]

Lees verder

Verstedeliking

Verbeel jou ʼn land sonder winkelsentrums, flieks, restaurante en selfs skole. Vandag is dit byna onmoontlik om te dink dat daar ooit só ʼn wêreld kon wees, maar lank, lank gelede was daar min mense op die aarde en hulle het geboer. Families het ver van mekaar af gewoon en het geleef van die vis […]

Lees verder

Boeke

Hoe wonderlik is ’n boek – iets wat van papier gemaak is of op ’n skerm gelees kan word en wat ’n hele wêreld in sy bladsye het. Stories van regte mense en diere en dinge van oral in die groot heelal wat jy in jou hande kan vashou. Ook fantasieverhale van denkbeeldige wêrelde en […]

Lees verder

Black Sash

Dit gebeur soms in die geskiedenis dat daar ’n organisasie gestig word sonder dat die oorspronklike stigters besef hoe wyd en hoe ver hul invloed in die toekoms in gaan strek. Só ’n organisasie is die Black Sash. Hulle het vandat hulle gestig is vir duisende mense raad en hulp en hoop gegee. Vandag is […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer