Kategorie: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Die Helpmekaarfonds

Die Rebellie van 1914 het Afrikaner teen Afrikaner laat staan en amper die Afrikanernasie in twee geskeur. Uit die donkerte het daar egter lig gekom. Die nadraai van die Rebellie was oorsprong van een van die positiefste inisiatiewe in die Afrikaner se geskiedenis: die Helpmekaarbeweging en Helpmekaarfonds.   Agtergrond As Britse kolonie het Suid-Afrika in 1914 tot […]

Lees verder

Tabakverbouing

Die saadjie van ʼn tabakplant is piepklein, maar in daardie plantjie skuil groot gif. Nikotien, een van die mees verslawende middels ooit, is waarskynlik die rede hoekom die tabakbedryf vandag wêreldwyd so groot is. Tabak word in 130 lande, op al die vastelande, behalwe Antarktika, verbou. Ook aan die suidpunt van Afrika is tabak al […]

Lees verder

Sasol

Vliegtuigbrandstof, naellakverwyderaar, was, kunsmis, teer, rubber, velprodukte, ink … Kyk gerus rondom jou: êrens sal daar iets wees wat gemaak is danksy die produkte wat Sasol vervaardig. Wat hierdie Suid-Afrikaanse maatskappy veral besonders maak, is dat dit die eerste en enigste maatskappy in die wêreld was wat brandstowwe redelik goedkoop uit steenkool en gas kon […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer