Kategorie: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Gewasboerdery in Suid-Afrika

In Suid-Afrika word ongeveer 38% van die land se oppervlakte deur kommersiële landbou in beslag geneem. Landbou is die wetenskap en praktyk van boerdery en alles wat daarmee verband hou. Ons noem dit ook die boerderybedryf. Daar is verskillende afdelings in landbou, naamlik gewasboerdery en veeteelt. (Veeteelt is die aanteel van vee as bedryf en […]

Lees verder

Produksieproses

Die produksieproses vind plaas wanneer besighede grondstowwe gebruik om produkte – waarvoor daar ‘n behoefte in die mark is – te produseer. Tydens hierdie proses word grondstowwe en ander insette dus verwerk om nuttige produkte vir die verbruikers te vervaardig. Die produksieproses verwys na die aktiwiteite wat deur die produksie-afdeling (vervaardigingsafdeling) van die onderneming verrig […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer