Entrepreneurskap
Entrepreneurskap is die proses waartydens ‘n nuwe besigheid begin, ontwikkel en bestuur word met die doel om ‘n wins te maak.
Entrepreneurskap is die proses waartydens ‘n nuwe besigheid begin, ontwikkel en bestuur word met die doel om ‘n wins te maak.
Geld is iets wat ’n mens gebruik om goed mee te koop (soos speelgoed of kruideniersware) of om vir ’n diens te betaal (soos wanneer iemand jou pa se motor was). Lank voordat daar geld was (soos die papiernote en muntstukke wat ons vandag gebruik), het mense ander maniere gehad om vir dinge te betaal. […]
Om ʼn goeie leier te wees, is ʼn keuse wat ook die regte vaardighede en karaktereienskappe vereis.