Kategorie: Sport en ontspanning

Kaapstad-fietstoer (die ou Cape Argus)

Die organiseerders van die Kaapstad-fietstoer sou sekerlik nooit kon dink hoe groot hierdie geleentheid sou word toe hulle die eerste een beplan het nie. Ook die eerste deelnemers sou nie gedink het dat hulle deelneem aan ’n fietstoer wat internasionaal bekend sou word en uiteindelik duisende deelnemers van oor die hele Suid-Afrika en ook uit […]

Lees verder

Dakar-tydren

Probeer om die volgende prentjie in jou geestesoog te sien: Motorfietse, kwadfietse, motors, viertrekvoertuie en vragmotors ding almal met mekaar mee in ’n tydren in ’n woestyn. Dit is rowwe terrein, en hulle kan nie eers langs die pad stop nie. Hulle moet elke dag ’n uitmergelende (uitputtende) skof voltooi, en dit is só erg […]

Lees verder

Golden Globe Race (GGR)

Om op ’n seiljag reg rondom die wêreld te vaar – net jy en jou boot en die wind wat jou moet aandryf… Daar is nie baie mense wat dapper genoeg is om hiervoor kans sien nie. Tog is daar seiljagvaarders wie se droom dit is om aan so ’n wedvaart deel te neem. Een […]

Lees verder

Le Tour de France

Le Tour de France (‘Die toer van Frankryk’) en uitgespreek “lû toor dû frôhs” met die r’e so ’n bietjie gebrei en die laaste ô genasaleer) is ’n wêreldbekende fietswedren wat elke jaar in Frankryk aangebied word. Daar is drie sulke “groot” (Engels: “grand”) fietswedrenne in die wêreld: Giro d’Italia in Italië, Vuelta a España […]

Lees verder

Two Oceans-marathon

Dit het klein begin en die gedagte van die eerste organiseerders in 1970 was glad nie om te begin met ’n marathon wat elke jaar aangebied gaan word en wat boonop net groter en groter gaan word nie. Hulle het ook nie gedink dat dit internasionaal bekend sou word en elke jaar duisende buitelanders na […]

Lees verder

Wêreldbeker-rugby

Rugby is so sinoniem met Suid-Afrika – en veral die Afrikaanse kultuur – soos biltong en braaivleis, koeksisters en koekstruif. Wat is dan nou lekkerder as om ’n vleisie op die kole te gooi en as ’n gesin of klomp vriende op ’n Saterdagmiddag bymekaar te kom en saam te kyk hoe die Springbokke ’n […]

Lees verder

Rugby in SA (Springbokke)

Mens kan byna nie dink dat daar ’n tyd was toe rugby nog nie in Suid-Afrika gespeel is nie. Geen Springbokvlae en Springboktruie wat die pawiljoene op Loftus en Ellispark en Nuweland groen maak nie, geen skooltoere of bulletjierugby (rugby vir baie jong seuntjies) in Pretoria nie. En tog was daar so ’n tyd. Kom […]

Lees verder

Cameron van der Burgh

Wanneer ʼn mens graag aan ʼn sportsoort wil deelneem, is dit nooit te vroeg om te begin nie. Cameron van der Burgh het reeds as 10-jarige aan swem begin deelneem. Sy lewensgeskiedenis wys vir ons dat swem jou nie net liggaamlik fiks hou nie, maar ook kan help met gesondheidsprobleme. Waar alles begin het Cameron […]

Lees verder

Chad le Clos

Dit gebeur baie maklik dat iemand wat die hoogste sport in sy beroep of sportsoort bereik, deur ʼn persoonlike krisis moet gaan wat dreig om alles wat so ʼn persoon bereik het, te vernietig. Soms het mense nie die krag of die moed om weer van voor af te begin nie, maar soms het hulle […]

Lees verder

Tatjana Schoenmaker

Soos ʼn vis in die water! Dit sê mens gewoonlik van iemand wat in hul element is as hulle iets doen waarin hulle baie goed is. Jy is dus net so tuis daarmee soos wat ʼn vis tuis in die water is. Dit is veral waar van ʼn swemmer soos Tatjana – dit is asof […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer