Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Energiebesparing

Elektrisiteit het oor die afgelope paar jaar peperduur geword, en die aarde se waterbronne is baie beperk. Ons kan egter deur middel van eenvoudige besparingstegnieke baie geld spaar en ook beter na ons planeet omsien deur water te bespaar, hernubare energiebronne te gebruik en ou goed deur herwinning in splinternuwe gebruiksartikels te omskep. Hoekom is […]

Lees verder

Gas

Gas is materie in ’n lugagtige toestand sonder ’n bepaalde vorm of volume. Dit het dus nie ’n vaste vorm nie en sal versprei in die ruimte waarin dit is, soos byvoorbeeld die suurstof wat ons inasem. Materiale is oral om ons en bestaan in drie vorme: vaste stowwe, vloeistowwe en gasse. ’n Materiaal sal […]

Lees verder

Herwinning

Herwinning is wanneer nuwe produkte of items uit ou of gebruikte artikels gemaak word. Baie van ons rommel kan weer vir iets splinternuut gebruik word. Herwinning word al vir honderde jare gedoen. Baie jare terug het mense swaarde en messe gesmelt en potte om kos in gaar te maak en selfs muntstukke daarvan gemaak. Net […]

Lees verder

Digtheid

Kussinggevegte is groot pret. Kussings word gewoonlik met sagte, donsige materiaal soos vere gevul. Vere is ideaal vir kussinggevegte omdat dit ’n lae digtheid het – dit maak nie seer as jy iemand met ’n kussing vol vere bykom nie. ’n Kussing vol klippe is natuurlik ’n perd van ’n ander kleur! Maar wat presies […]

Lees verder

Kamoeflering

Kamoeflering word deur baie organismes (diere en plante) gebruik om hul voorkoms by hul omgewing aan te pas. Kamoeflering kan te doene hê met die nabootsing van sekere kleure, maar kan ook die nabootsing van plante, ander diere of voorwerpe wees. Doel van kamoeflering Beskerming Diere en plante kamoefleer hulself om hulle teen gevare te […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer