Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Insekte

Party mense hou van hulle, en party mense hou net mooi niks van hulle nie. Hulle dink dié diertjies is die grillerigste goeters op aarde. Ja, jy het reg geraai. Ons praat van goggas oftewel insekte. Wat is insekte? Wel, ʼn magdom klein diertjies behoort aan die insekfamilie, maar om ʼn insek genoem te word, […]

Lees verder

Boorgat

ʼn Boorgat is ʼn nou, diep put wat deur ʼn boormasjien in die grond geboor word om by water diep onder die grond uit te kom. Nadat die put geboor is, word die boorgatpomp met ʼn ankertou en waterpyp in die put gesit om die water uit te pomp. Die pomp word só geplaas dat […]

Lees verder

Dinamika

As jy al ooit saam met maats tougetrek het, verstaan jy dalk iets van dinamika. Dinamika kan wetenskaplik verklaar en uitgewerk word. Dinamika is die leer van die kragte wat beweging veroorsaak. As jy toutrek, oefen jy ’n krag daarop uit. ’n Krag is dus die sterkte of invloed van voorwerpe of verskynsels. Daar is […]

Lees verder

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp. Alles wat ons rondom ons sien, het massa: jou lessenaar, ʼn rekenaar, ʼn rugbybal, ʼn koffiebeker en selfs lug. Die hoeveelheid massa van ʼn voorwerp bepaal […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer