Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Watersiklus

Die aarde se water sirkuleer in ’n nimmereindigende siklus wat die water- of hidrologiese siklus genoem word en insluit: verdamping, kondensasie en neerslag (waar dit weer neerval op die grond of in die see). Mens besef dit nie altyd nie, maar 71% van die aarde se oppervlak is met water bedek, waarvan die grootste hoeveelheid […]

Lees verder

Nuttige en skadelike organismes

ʼn Organisme is enige lewende ding, byvoorbeeld enige dier of plant. Organismes is  ʼn biotiese of lewende deel van die omgewing. Die woorddeel “bio” beteken ‘lewe’. Rotse en sonskyn, daarenteen, is deel van die nielewende (abiotiese) omgewing. Organismes het gewoonlik vyf basiese behoeftes: Hulle het lug, water, voedingstowwe (voedsel), energie en ʼn woonplek nodig. Nie […]

Lees verder

Tektoniese plate

Die kors van die aarde bestaan uit groot, bewegende stukke wat tektoniese plate genoem word. Tektoniese plate bestaan uit oseaniese en kontinentale litosfeer. Al die land en water is bo-op hierdie plate. Die plate bestaan uit soliede rots en onder die plate is ’n swakker laag gedeeltelik gesmelte rots. Die plate beweeg gedurig oor hierdie […]

Lees verder

Vibrasie

Klanke en geluide is oral om ons. Van die nuutste popliedjie tot die gesprekke wat ons met ons vriende voer en die geluid van motors wat deur die spitsverkeer vleg. Maar hoe werk klank presies? Wat verander die beweging van molekules in die simfoniese klank van ’n orkes, ’n ketel wat fluit of ’n hond […]

Lees verder

Uitskeiding

Uitskeiding (ook ekskresie genoem) is wanneer stowwe uitgeskei word. Dit is ’n natuurlike proses vir mens, dier en plant om van afvalstowwe ontslae te raak en is een van die sewe basiese lewensfunksies. Plante skei koolsuurgas en soute deur hul blare en wortels uit. Mense skei sweet, urine, koolstofdioksied, ensovoorts, uit. Uitskeiding by die mens […]

Lees verder

Lug

Lug is ’n mengsel van gasse wat die aarde tot op ’n sekere hoogte omring en waarvan alle lewende organismes afhanklik is. Lug vorm deel van die atmosfeer en is die uitgestrekte ruimte bokant die aardoppervlakte wat bestaan uit ’n gasmengsel van veral suurstof en stikstof. Sonder die atmosfeer sou lewe op die aarde nie […]

Lees verder

Veengrond

Oor duisende jare heen verander afgebreekte rots geleidelik en baie stadig in grond weens die effek wat wind en water daarop het. Na gelang van die omgewing en die tipe rotslae, vorm daar dan ʼn spesifieke grondsoort. Veengrond is sponsagtige grond wat uit ontbinde plantmateriaal bestaan en bakterieë wat daarop inwerk. Die ligging van die […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer