Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Stille Oseaan

Die Stille Oseaan moet mos  ʼn rustige en stil oseaan wees, nè? Die Portugese ontdekker Ferdinand Magellaan het die oseaan “El Mar Pacific” genoem, wat “die stil/vreedsame see” beteken. Maar wat Magellaan nie geweet het nie, is dat hierdie einste oseaan op ander kere allesbehalwe stil en rustig is wanneer die baie vulkane naby dié […]

Lees verder

Neon

As ’n mens die woord “neon” hoor, sien jy sommer onmiddellik ’n prentjie van helder kleure en flitsende ligte. Die chemiese element neon is ’n gas wat gloei as ’n elektriese stroom daardeur beweeg. Die atome waaruit die gaspartikels bestaan, word opgewek tot hoër energievlakke, en wanneer die elektrone op en af beweeg na ’n […]

Lees verder

Berillium

Berillium is beslis nie ’n metaal waarvan ’n mens baie lees of hoor nie, maar dit het talle gebruike. Dit is ’n baie seldsame metaal en vorm deel van die metale wat ons die alkali-aardmetale noem. Die ander alkaliese aardmetale is magnesium (Mg), kalsium (Ca), stronsium (Sr), barium (Ba) en radium (Ra). Jy sal hierdie […]

Lees verder

Argon

As daar een prentjie is wat Suid-Afrikaners goed ken, is dit donker gloeilampe wat weens beurtkrag nie werk nie … Gloeilampe bevat die element wat in hierdie artikel bespreek word: argon. Argon is ’n chemiese element wat ’n inerte gas is. Dit beteken dat dit nie op ander elemente reageer nie. Dit is reukloos, smaakloos en […]

Lees verder

Fluoor

Wat is giftig, groengeel, baie gevaarlik, maar kan goed vir die mens wees? Die antwoord is fluoor: ’n gasagtige, korroderende (wegvretende) chemiese element wat die mees reaktiewe element in die halogeengroep is. Dit beteken dit reageer op die meeste elemente en is baie moeilik én gevaarlik om te hanteer. Die element is so gevaarlik dat […]

Lees verder

Fossiele

Die aarde se geskiedenis is fassinerend (baie interessant) en strek oor miljoene jare. Dink hoe wonderlik sou dit wees as ons in ʼn tydmasjien kon terugreis en die tyd verken en beleef toe dinosourusse die aarde vol (of plat!) geloop het! Wel, ʼn tyd toe nie net dinosourusse nie, maar honderde ander soorte plante en […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer