Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Klank

Om jou ’n wêreld sonder klank in te dink, is bitter moeilik. Klanke is oral om ons en vorm deel van ons daaglikse bestaan: soggens wanneer jou wekker afgaan, die geluid van ’n singende ketel, voëls wat jy iewers hoor sing, honde wat blaf, die skoolklok wat lui, die sirene van ’n ambulans. Klank help ons […]

Lees verder

Gewasboerdery in Suid-Afrika

In Suid-Afrika word ongeveer 38% van die land se oppervlakte deur kommersiële landbou in beslag geneem. Landbou is die wetenskap en praktyk van boerdery en alles wat daarmee verband hou. Ons noem dit ook die boerderybedryf. Daar is verskillende afdelings in landbou, naamlik gewasboerdery en veeteelt. (Veeteelt is die aanteel van vee as bedryf en […]

Lees verder

Venus

Venus is ’n bekende planeet en is een van agt planete wat rondom die son wentel en deel van die sonnestelsel vorm. Die planete in die sonnestelsel beweeg in ’n ellipsvormige baan om die son. Die planete hou nooit op beweeg nie en word deur swaartekrag (gravitasie) in hul bane gehou.  Venus is die tweede […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer