Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Melkweg

Op ’n wolklose, donker nag sien mens ’n dowwe ligstrook teen die hemelruim – dit is die ligbaan wat ons as die Melkweg ken.  Die Melkweg of Melkwegstelsel is ’n enorme groot sterrestelsel van miljoene der miljoene sterre waarin ons eie son en sy planete ook voorkom. In ʼn donker nag, en wanneer daar min lugbesoedeling […]

Lees verder

Biosfeer

Die biosfeer is die plek op die aarde waar lewe bestaan en sluit die grond, rotse, water en atmosfeer in. Die biosfeer is ’n baie groot stelsel waarin verskillende dele saamwerk om lewe te onderhou. Alle lewe op aarde en die interaksie met nielewende rotse, water en lug noem ons die biosfeer. Dit kan ook […]

Lees verder

Lewende en nielewende dinge

Ons woon op ’n ongelooflike planeet wat vol mooi en merkwaardige dinge is. Dink aan die natuurskoon met al die verskillende bome, blomme en berge. Die son wat oor die oseaan skyn en breë strande waarop ons kan stap en speel. En moenie van al die diere vergeet nie! Daar is van reuse soos olifante, […]

Lees verder

Habitat

Die aarde is soveel meer as ’n groot, ronde bal wat in die ruimte sweef. Ons planeet bevat alles wat nodig is om vir elke lewende organisme ’n spesifieke en spesiale woonplek te bied waarin dit kan groei en gedy. Net soos alle lewende dinge kos, water en lug nodig het om te oorleef, het […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer