Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Ekosisteme

ʼn Ekosisteem is al die diere en plante in ʼn bepaalde gebied en hul verhouding met mekaar en hul omgewing. Dit word gesien as ʼn biologiese sisteem van organismes wat saam met en op mekaar inwerk, asook die omgewing waarin dit plaasvind. Lewende en nielewende komponente ʼn Ekosisteem is ʼn gebied waarin lewende (biotiese) en […]

Lees verder

Selle en batterye

Dit is amper onmoontlik om jouself ʼn wêreld sonder batterye voor te stel. Dink net aan alles wat ons elke dag gebruik wat met batterye werk: flitse, radio’s, selfone, skootrekenaars, die televisie se afstandbeheerder en selfs motors. As ons nie batterye gehad het nie, sou ons alles permanent met kabels aan ʼn muurprop moes koppel! […]

Lees verder

Mars

Mars, ook bekend as die rooi planeet, is een van agt planete wat rondom die son wentel en deel van die sonnestelsel vorm. Die planete in die sonnestelsel beweeg in ʼn sirkel om die son. Die planete hou nooit op beweeg nie en word deur swaartekrag (gravitasie) in hulle bane gehou. Mars is die vierde […]

Lees verder

Soorte strukture

’n Struktuur is iets wat op ’n spesifieke manier gerangskik, gebou of saamgestel is en uit verskillende dele bestaan. Dit word op ’n spesiale manier aanmekaargesit, word vir ’n spesifieke doel ontwerp en verrig ’n bepaalde funksie. Die meeste strukture is ontwerp om bestendig en sterk te wees, wat beteken dat dit nie moet breek, […]

Lees verder

Seisoene

Die jaar word – na aanleiding van die aarde se veranderende posisie met betrekking tot die son – in vier periodes, tydperke of seisoene verdeel. Dit het natuurlike klimaatswisselinge of verskynsels wat hulself jaarliks herhaal, tot gevolg. Om te verstaan hoe die seisoene gevorm word, is dit belangrik om te weet dat die aarde beweeg. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer