Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Asteroïede

Dit lyk soos enorme aartappels wat in die ruimte sweef, en sommige wetenskaplikes meen dis húlle skuld dat die dinosourusse op aarde uitgewis is. Kan jy raai wat dit is? Asteroïede, natuurlik! Anders as wat ʼn mens sou dink, is asteroïede nie rond nie, maar verskillende vorms en groottes. Sommige is kilometers groot, terwyl ander […]

Lees verder

Materie

Die materiaal waaruit alles in die heelal bestaan, word materie genoem. Dit is enigiets wat massa het en ruimte beslaan. Alle materie bestaan uit baie klein deeltjies wat molekules genoem word. Molekules bestaan uit twee of meer atome wat deur chemiese binding aanmekaar gehou word. ’n Mens kan nie molekules of atome met die blote […]

Lees verder

Groei

Groei vind plaas wanneer iemand of iets groter word in hoeveelheid, grootte, lengte, getal of sterkte. Byvoorbeeld: Die gras groei vinnig en moet elke week gesny word. Kerneels se baard groei so vinnig dat hy twee keer per dag moet skeer. Ek het die afgelope twee jaar so gegroei dat ek nou vyf sentimeter langer […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer