Kategorie: Kunste

William Shakespeare

Spoke, woeste gevegte, moorde en drama, drama, drama. Dit kan jy alles in sy toneelstukke vind. Daar’s meer aksie in sy dramas as in die sepies waarna mense so graag kyk! Van wie se toneelstukke praat ons? Wel, hierdie man is meer as 400 jaar gelede gebore en het ’n groot invloed op die toneelwêreld […]

Lees verder

C.S. Lewis

Verbeel jou jy loop in ’n kasarm van ’n ou huis in en ondersoek die verskillende vertrekke. Daar staan ’n ou kas en dan ontdek jy die ou kas is eintlik die poort na ’n onbekende wêreld waar daar heelwat avonture op jou wag. As jy wil uitvind wat volgende gebeur, lees gerus C.S. Lewis […]

Lees verder

Frida Kahlo

Sy was dekades voor die eerste slimfoon sy verskyning gemaak het eintlik reeds die kleurvolle koningin van selfies. Hoe het sy dit reggekry? Die meeste van haar skilderye was selfportrette. Met haar kenmerkende donker, aaneenlopende wenkbroue (unibrow), misterieuse pikswart oë en inheemse blomme in haar hare, was dit nie vreemd dat mense na haar gestaar […]

Lees verder

Coco Chanel

Dalk is jy nie nóú veel oor mode gepla nie. Jy dra die klere wat jou ouers vir jou koop, en nou en dan sal jy sê dat jy ʼn sekere hemp, broek of rok verkies. Die modebedryf is egter enorm, en die invloed van ontwerpers word vir dekades op die klere wat ons dra, […]

Lees verder

Gustav Schoeman Preller

Hy was ’n joernalis, koerantredakteur, taalstryder, draaiboekskrywer, maar bowenal die eerste Afrikaanse historikus. Gustav Schoeman Preller was al dié dinge en nog vele meer. Kom ontmoet dié interessante skrywer wat Afrikaanse mense vir die eerste keer oor hul geskiedenis laat lees het! Jeugjare Op 4 Oktober 1875 word Stephanie Maria Aletta Schoeman en haar man, […]

Lees verder

Olive Schreiner

Dink ʼn bietjie daaraan – daar was ʼn tyd toe jou ma en ouma en al die vroue in jou familie nie in Suid-Afrika in ʼn verkiesing mag gestem het nie! Dink jy hulle was tevrede daarmee? In hierdie tyd was baie mense ook nie gewoond daaraan dat vroue boeke geskryf het nie. Dit was […]

Lees verder

Coert Steynberg

Coert Laurens Steynberg is ʼn Suid-Afrikaanse beeldhouer waarop ons baie trots kan wees. Hy is nie net in Suid-Afrika baie bekend nie, maar die res van die wêreld weet ook van die wonderlike beelde wat hy gemaak het, en van sy beelde staan ook in museums in die buiteland. Agtergrond Coert Steynberg is op 7 […]

Lees verder

Audrey Hepburn

As jy van rolprente hou, het jy waarskynlik ʼn gunstelingakteur. Audrey Hepburn was baie mense se gunstelingakteur, en mense kyk steeds na haar rolprente en bewonder haar werk. Hoewel sy in Europa gebore is, het sy groot roem in Hollywood verwerf en wêreldwyd ʼn bekende naam geword. Grootwordjare Sy is as Audrey Kathleen Ruston op […]

Lees verder

Steven Spielberg

ʼn Haai wat só realisties is dat jy vir jare daarna dit steeds nie in ʼn swembad wil waag as daar ʼn Kreepy Krauly naby is nie. ʼn Skreeulelike, maar oulike ruimtewesentjie wat jou in trane het wanneer hy na sy planeet moet terugkeer. ʼn Park waar dinosourusse herleef en amok maak… Al hierdie rolprente […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer