Maggie Laubser
Wie sou kon dink dat ’n dogtertjie wat op ’n plaas in Suid-Afrika gebore is, se skilderye aanvanklik erg gekritiseer sou word en later vir honderdduisende rande sou verkoop? Dit is presies wat met Maggie Laubser (1886-1973) gebeur het. Laubser was ’n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar en van haar bekendste werke is Indiese meisie met poinsettias […]