Kategorie: Kunste

Johann Sebastian Bach

In sy leeftyd het min mense geweet dat Johann Sebastian Bach ʼn komponis was. Vandag, meer as 270 jaar ná sy dood, kan Bach se meer as 1 000 briljante werke steeds in konsertsale, operahuise en kerke reg oor die wêreld gehoor word. Dit word as van die beste klassieke musiek in die geskiedenis beskou, […]

Lees verder

Ludwig van Beethoven

Musiek het ʼn manier om mens vir ʼn oomblik van alles te laat vergeet en jou na ʼn ander wêreld te verplaas – of dit nou ritmiese musiek is as jy in die gimnasium oefen, ʼn Afrikaanse saamsingtreffer langs die braaivleisvuur of die strelende klanke van klassieke musiek wat deur jou oorfone of die gange […]

Lees verder

Hendrik Pierneef

Dit is onbetwisbaar dat Pierneef een van Suid-Afrika se bekendste en beroemdste skilders, veral van landskaptonele, is. Geslagte Suid-Afrikaners ken Pierneef se kenmerkende skilderye. Pierneef het ook deur die jare deurentyd die aandag van kunsgeskiedeniskenners en nasionale sowel as internasionale kunskritici, getrek. Lewensgeskiedenis Ouers Pierneef se vader, Gerrit Pierneef, het in 1884 vanaf Nederland na […]

Lees verder

Musiekelemente

Is musiek nie maar net klanke of geluide nie? Nee, beslis nie. Geluide (klanke) is oral om ons, van voëls wat tjirp en branders wat teen ‘n kuslyn breek tot motors wat in die verkeer toet. Maar soms word klanke op doelgerigte maniere saamgestel om ‘n spesifieke atmosfeer te skep of om idees of emosies uit […]

Lees verder

Kunselemente

Kunselemente is aspekte wat deur ʼn kunstenaar gebruik word tydens teken, verf of die skep van enige ander vorm van ʼn kunswerk. ʼn Kunswerk word ook volgens sy kunselemente ontleed. Hierdie kunselemente word gerangskik sodat dit ʼn patroon of konsep vorm wat uiteindelik die kunswerk tot stand bring. Die sewe kunselemente is soos volg: lyn, […]

Lees verder

Sang

Elke dag hoor ons sang in verskillende vorme en die meeste van die tyd besef ons dit skaars, omdat dit so ingeweef is by die res van alledaagse geluide. In die oggende kondig die voëls met hul pragtige voëlsang die nuwe dag aan, in die huis sing iemand ’n liedjie uit volle bors in die […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer