Kategorie: Kunste

Kostuum

Die woord kostuum verwys na ʼn spesifieke styl van of soort drag wat gedra word vir spesifieke geleenthede en in spesifieke periodes. Saam met elke era is daar modes, en wanneer ʼn rol vertolk word van ʼn vorige tydvak, sal daar moeite en navorsing gedoen moet word om vas te stel wat hierdie era se […]

Lees verder

Dans

Dans is ‘n opeenvolging van bewegings van die voete en lyf op die maat van musiek, deur een mens, ‘n paar of ‘n groep. Daar is verskeie vorme van dans: ‘n informele manier vir sosiale ontspanning en pret, of ‘n formeler vorm wat ‘n spesifieke styl behels. Dit gaan dan meestal gepaard met die tradisies […]

Lees verder

Drama-elemente

Die woord drama kom van die Griekse woord dran wat beteken “om te doen/om te speel”. ʼn Drama word geskryf om deur akteurs opgevoer te word, maar kan ook gelees word. ʼn Drama kan ʼn kombinasie wees van poësie, vertellings, dialoë en danse om ʼn boodskap aan die gehoor oor te dra. Anders as ʼn […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer