Ontdek

Die krygsgevangenes moes eers trou sweer aan die Britse Kroon voor hulle toegelaat is om terug te kom.

Foto: iStock
Lees meer

Die Austen-kinders is deur hul ma grootgemaak slegs tot op 4 maande oud. Daarna is hulle na vroue in ’n nabygeleë dorpie gestuur. Eers toe hulle kon loop, praat en op hul eie badkamer toe gaan, kon hulle weer na die familie teruggekeer.

Foto: iStock
Lees meer

 

Hoog- en laagwater is elke dag 30 tot 45 minute later.

Lees meer

Daar word bereken dat die bloukraanvoël tot 30 jaar oud kan word.

Foto: iStock
Lees meer

René Descartes het die moderne skryfwyse van eksponente geskep. Ons skryf byvoorbeeld vandag a3 i.p.v. a.a.a.

Lees meer

Tydens De Mist en Janssens se bewind was daar alreeds planne om slawerny te begin afskaf. Slawerny is egter eers in 1834 in die Kaapkolonie afgeskaf.

Grafika: Jacques du Plessis
Lees meer

Daar is ’n dorp met die naam Mothibistad naby Kuruman in die Noord-Kaap en daar is ook ’n straat in die dorp met die naam Kgosi Mothibi Road.

Foto: iStock
Lees meer

Claerhout het baie daarvan gehou om donkies te skilder en gesê ’n mens kan nie ’n perd snaaks skilder nie, maar donkies kan ’n mens selfs blou of geel skilder.

Foto: iStock
Lees meer

Voltaire en ’n wiskundige vriend het uitgewerk dat die Franse regering meer geld in die Franse lotery uitbetaal het as wat die kaartjies werd was. Hulle het dié inligting gebruik om die lotery te fop en skatryk geword.

Foto: iStock
Lees meer

Moeder Teresa het Suid-Afrika vir die eerste keer op 7 November 1988 besoek. Sy het ’n sending in Khayelitsha gestig, wat ’n tuiste vir MIV/vigs-lyers sou wees.

Lees meer

Vind artikels

Foto: iStockFoto: iStockFoto: iStockGrafika: Jacques du PlessisFoto: iStockFoto: iStockFoto: iStock
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer