Strokiesprente
Strokiesprente word beskou as visuele tekste wat visuele elemente met verbale elemente kombineer om ʼn sekere boodskap aan die leser oor te dra.
Strokiesprente word beskou as visuele tekste wat visuele elemente met verbale elemente kombineer om ʼn sekere boodskap aan die leser oor te dra.
Die Groot Depressie was die ernstige ekonomiese probleme wat gevolg het op die ineenstorting van die Wall Street-aandelebeurs in die VSA in 1929.
Hoewel goud reeds in die tyd voor Christus ontdek en gebruik is, is dié waardevolle en kosbare metaal eers in die 19de eeu in Suid-Afrika ontdek.
Pablo Ruiz Picasso is op 25 Oktober 1881 in Spanje gebore. Dié skilder en beeldhouer word as een van die grootste kunstenaars van die 20ste eeu beskou.
Die Anglo-Boereoorlog was ’n militêre stryd tussen die Boererepublieke (Transvaal en die Oranje-Vrystaat) aan die een kant en Groot Brittanje aan die ander kant, tussen 1899 en 1902.
Die Bybel is die fondament of grondslag van die Christelike geloof en dit is die boek waarvan die meeste eksemplare nóg in die geskiedenis gedruk is.
Die geskiedenis van diamante in Suid-Afrika strek oor meer as 150 jaar.
Vloeistof is ʼn toestand van materie tussen ʼn vastestof en ʼn gas waarin die deeltjies vry beweeg en die vorm van die houer waarin dit is, aanneem, bv. water.
Riviere is nie net wonderlike natuurverskynsels en mooi om na te kyk nie, maar het ook verskeie ander funksies.
Daar was ʼn tyd toe mense in Europa nie eers bewus was van die Amerikas, Australië of selfs die suidpunt van Afrika nie – totdat ʼn klomp dapper seevaarders die twee oseane waarvan hulle tóé geweet het, begin verken het.