Vincent van Gogh
Vincent Willem van Gogh is op 30 Maart 1853 in Nederland gebore en word as een van die grootste en invloedrykste kunstenaars van sy tyd beskou.
Vincent Willem van Gogh is op 30 Maart 1853 in Nederland gebore en word as een van die grootste en invloedrykste kunstenaars van sy tyd beskou.
Die ionosfeer en magnetosfeer is die buitenste twee lae van die atmosfeer.
Toneelskepping word gesien as die saamstel van ’n toneel waarin elemente soos die storielyn en struktuur daarvan, karakterisering, kostuums en dekor bymekaarkom om as ’n geheel die toneel te skep.
In Suid-Afrika was die eerste jagters mense wat reeds in die Steentydperk jagters was.
Mpumalanga se hoofstad is Mbombela en die belangrikste huistale van hierdie provinsie is Swazi, Zoeloe en Ndebele.
Elektrisiteit is ʼn vorm van energie wat onder meer lig en warmte teweeg kan bring en opgewek kan word deur wrywing, induksie of chemiese veranderinge.
ʼn Atoom is die kleinste deeltjie van ʼn element wat nog die eienskappe van daardie element vertoon.
Tafelberg is die bekendste berg in die Suidelike Halfrond en is ʼn onvergeetlike gesig, veral in die somer wanneer die suidooster waai en wolke en mis oor die rand van hierdie groot, grys berg val om die beroemde “tafelkleed” te vorm.
Energie is die vermoë om arbeid te verrig of die krag wat beweging of handeling veroorsaak.
’n Inkomste is die geld wat jy inkry en uitgawes is die geld wat jy uitgee.