Kategorie: Wiskunde

Alan Turing

Kan jy glo daar was ’n wiskundige wat derduisende, selfs miljoene mense se lewens gered het? Ja, ons jok nie! Alan Turing was ’n Britse wiskundige en logikus, wat ’n enorme bydrae tot die wêreld van wiskunde, kriptologie, logika, filosofie en wiskundige biologie gemaak het. Sy werk het selfs later gehelp om rekenaarwetenskap, kognitiewe wetenskap […]

Lees verder

Archimedes

Het jy al ooit gehoor van die mal wiskundige wat kaal in die straat afgehardloop en “Eureka!” geskree het? Dié wiskundige was Archimedes, ’n Griek wat in Sirakuse, in vandag se Italië, gewoon het. Hy is een van die mees hoogaangeskrewe wiskundiges van alle tye! Maar, soos baie slim mense, was hy nie net ’n […]

Lees verder

Datahantering

Datahantering behels die insamel, organisering, voorstelling en ontleding van data. Data is inligting wat ons vir verskeie redes insamel. Ons kan data insamel om byvoorbeeld te kyk wat in die verlede gebeur het sodat ons voorspellings kan maak, of dit gebruik om beplanning vir die toekoms te doen. Wanneer ons met data werk, moet die data […]

Lees verder

Reële getallestelsel

ʼn Getallestelsel is ʼn sisteem of stelsel wat ons in staat stel om getalle op ʼn sekere manier uit te druk. Dit is dus ʼn wiskundige notasie om getalle voor te stel deur syfers en ander simbole op ʼn spesifieke manier te gebruik. Getallestelsels gee ons ook ʼn standaardmanier om syfers voor te stel, sodat […]

Lees verder

Tyd

Tyd is ’n fassinerende konsep. Vir jare lank al is wetenskaplikes besig om te probeer bepaal of daar nie dalk ʼn manier is waarop ’n mens kan spring tussen die hede, verlede en toekoms nie (jy ken dit dalk as time travel). In hierdie artikel gaan ons meer in diepte kyk na wat tyd is […]

Lees verder

Geometrie

As jy die woord geometrie hoor, dink jy tien teen een aan 2-dimensionele vorms en 3-dimensionele figure, maar het jy geweet dat geometrie soveel meer is as net dít? Die woord geometrie is afgelei van die Griekse woord “geometron”. “Geo” in Grieks beteken aarde, en “metron” beteken afmeting. “Geometron” is dus die aarde se afmetings. […]

Lees verder

Breuke

ʼn Breuk word gedefinieer as ʼn gedeelte van ʼn heel, maar waar kom dit vandaan, en hoekom is dit vir ons belangrik om bewus te wees van breuke as deel van ons Wiskunderaamwerk? Wat is al die verskillende maniere waarop ek breuke kan skryf? Al hierdie vrae sal in die artikel beantwoord word, maar voor […]

Lees verder

Algebra

Lyk hierdie woordsom vir jou bekend: “Indien Jan ʼn sekere bedrag geld in sy beursie het en dan R 57 op ʼn hoed spandeer, hoeveel geld was oorspronklik in sy beursie indien hy nou R 157 oor het?” Onthou jy verder dat ons dit kan skryf in ʼn getalsin wat só lyk: ___ – R […]

Lees verder

Basiese bewerkingswette

Rekenkunde is een van die oudste vorms van wiskunde. Vanaf die begin van tyd moes mense berekeninge doen om ʼn wye reeks probleme op te los. Verbeel jou jy het vyf albasters, en ʼn maat gee vir jou nog vier albasters by. Om uit te werk hoeveel albasters jy nou het, moet jy die albasters […]

Lees verder

Pythagoras

Het jy al gehoor van die filosoof genaamd Pythagoras? Het jy geweet dat hy een van die eerste wiskundeteorieë in die geskiedenis van wiskunde bewys het? Het jy geweet baie mense verwys na hom as een van die heel eerste “ware” wiskundiges? Indien jy nog nie weet nie, gaan jy in hierdie artikel meer te […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer