Kategorie: Wiskunde

SI-eenhede

Verbeel jou jy wil ʼn broek laat maak. Jy meet jou middel se omtrek en die lengte van jou bene in sentimeter, en stuur die mates na ʼn kleremaker. Vreeslik opgewonde trek jy jou nuwe broek aan sodra jy dit kry. Ongelukkig is die broek só groot dat daar omtrent twee van jou daarin kan […]

Lees verder

Tydsones

Het jy al ooit gewonder hoekom ons nie reg oor die wêreld dieselfde tyd gaan slaap of opstaan nie? Het jy al ooit van vlugvoosheid (jetlag) gehoor maar nie geweet wat dit is of hoe dit werk nie? In hierdie artikel gaan ons kyk na tydsones, en dit sal al hierdie vrae vir jou opklaar. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer