Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Opstande: Sharpeville, Langa en Soweto

Suid-Afrika het voor 1994 baie anders as vandag gelyk. Die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika het in 1994 plaasgevind, en die politieke landskap totaal verander. Voor 1994 was die Nasionale Party aan bewind en hulle het ’n beleid van afsonderlike ontwikkeling gehad. Ons noem dit apartheid. Apartheid was die amptelike beleid van 1948 tot 1994 […]

Lees verder

Voortrekkerleiers

Wat was die Groot Trek? Die Groot Trek was ’n georganiseerde verhuising toe duisende Afrikaanssprekende persone uit die Britse Kaapkolonie na die binneland getrek het. Die belangrikste deel van die Groot Trek het in die 1830’s-40’s plaasgevind. Doel van die Groot Trek Toe die Voortrekkers die Kaapkolonie verlaat het, was hul doel om ’n onafhanklike […]

Lees verder

Percy Fitzpatrick

Jy ken dalk nie die naam sir Percy Fitzpatrick nie, maar as jy hoor dat hy die man is wat die boek Jock of the Bushveld geskryf het, sal jy seker dadelik die boek herken, want wie ken nie die storie van die dapper hond Jock nie? Dis sekerlik een van Suid-Afrika se bekendste kinderboeke. […]

Lees verder

Herbert Baker

Hy word nie net beskou as een van die vernaamste argitekte van die Britse Ryk nie, maar in Suid-Afrika het sir Herbert Baker sy stempel behoorlik afgedruk deur die Kaaps-Hollandse styl verder te ontwikkel en uit te bou as ʼn unieke styl eie aan ons land. Hy was enersyds die kunstige skepper van deftige geboue […]

Lees verder

Gerrit Maritz

Gerrit Maritz, wat in die meeste geskiedenisboeke deur mense soos Louis Trichardt, Piet Retief en Hendrik Potgieter oorskadu is, is oor die algemeen die mees onerkende (nie juis belangrik nie) Groot Trek-leier. Tog, by sy tydgenote het hy – een van die jongste Voortrekkerleiers – bekendgestaan as ’n godvresende man wat altyd bereid was om […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer