Die Republiek van die Oranje-Vrystaat
Voor Suid-Afrika in 1994 ’n demokrasie geword het en vandag uit nege provinsie bestaan – een waarvan die Vrystaat – het die Republiek van die Oranje-Vrystaat (OVS) tussen 1854 en 1902, in die gebied tussen die Oranjerivier en die Vaalrivier bestaan. Dit was die eerste onafhanklike Afrikaner-republiek met sy eie grondwet. Die Oranje-Vrystaat het in […]