Republieke in SA se geskiedenis
Sedert die eerste Europeërs in Suider-Afrika aangekom het, was daar by sommige van hulle ’n drang om van die koloniale owerhede weg te breek en hul eie regerings daar te stel. Hulle het gevoel die owerhede dra nie hul belange op die hart nie, en hulle moes as vrye mense na hul eie belange omsien. […]