Kategorie: Afrikaans

A.G. Visser

Sy ouers het hom Andries Gerhardus Visser laat doop, die mense van Heidelberg het hom dr. Visser genoem, maar die res van ons ken hierdie Afrikaanse digter veel eerder as A.G. Visser. Wie was hy regtig? Waaroor het hy geskryf? En was hy werklik ‘n dokter? Kom vind uit! Jeugjare en tyd in die onderwys […]

Lees verder

Elisabeth Eybers

Elisabeth Françoise Eybers (1915-2007) word as een van Suid-Afrika se grootste digters beskou. As jy nog nie een van haar besonderse gedigte teëgekom het nie, wag maar net geduldig, want jy gaan beslis een of ander tyd van haar poësie by die skool ontleed. Hoekom? Wel, sy word as Afrikaans se eerste vroulike digter (oftewel digteres) […]

Lees verder

Jan Marais

Jy ken dalk ’n paar Jan van der Merwe-stories, maar het jy al die storie oor Jan Marais gehoor? Hierdie man is eintlik veel meer bekend vir dit wat ná sy dood danksy hom gebeur het, as dit wat hy tydens sy lewe gedoen het. Jan, of Jannie soos wat baie mense hom genoem het, […]

Lees verder

Rachel de Beer

Rachel (of Racheltjie) de Beer was volgens oorlewering (verhale of stories wat van een geslag na die volgende oorgedra of oorvertel word) ʼn baie dapper meisie wat in die 1830’s geleef het. Dit was in die tyd van die Groot Trek toe mense in moeilike omstandighede geleef, ver gereis en soms lang tye in die veld […]

Lees verder

Afrikaanse skole en universiteite

Dit is nogal vreemd om te dink dat daar eens op ’n tyd nie ’n enkele Afrikaanse skool in ons land was nie! In vergelyking met ander tale op aarde is Afrikaans eintlik ’n baie jong taal en tog vier ons in 2025 die 100ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika. As ons […]

Lees verder

Die Hertzogprys

Hoe weet ʼn mens dat jy ʼn uitstekende skrywer, digter of dramaturg in Afrikaans is? Wel, jy wen ʼn Hertzogprys. Die Hertzogprys word as die kroonprys van alle letterkundepryse in Afrikaans beskou. Dit is die prys wat jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (voorheen genoem die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer