Kewers
Hulle kan oulik, vreemd of net doodgewoon grillerig wees. Welkom by die wonderlike wêreld van kewers. Dié insekspesie (orde: Coleoptera) sluit ongeveer 350 000 verskillende soorte in! En kan jy glo daar word steeds nuwe spesies ontdek en opgeteken? Daar is só baie kewers dat wetenskaplikes beraam dat een uit elke vier diere op aarde […]