Kategorie: Gesondheid en leefstyl

Beroerte

Suid-Afrika spog met baanbrekerswerk op die gebied van hartgesondheid: van die eerste hartoorplanting deur dr. Christiaan Barnard meer as vyf dekades gelede tot Suid-Afrikaanse en Italiaanse navorsers wat in 2020 ʼn geen (erflikheidsfaktor) geïdentifiseer het wat die diagnose en doelgerigte behandeling van hartspiersiektes moontlik maak. Volgens die Suid-Afrikaanse Hart-en-beroertestigting sterf altesaam 225 Suid-Afrikaners elke dag […]

Lees verder

Oordraagbare siektes

’n Oordraagbare siekte is enige siekte wat tussen mense of diere versprei word. Dit word van een mens na ’n ander (ook van ’n ma na haar baba), of tussen diere, of van diere na mense oorgedra. Mense verwys soms na oordraagbare siektes as “aansteeklike” siektes. Patogene (dit is die kieme wat die siektes oordra) […]

Lees verder

Voedselveiligheid

Dit is baie belangrik vir ons gesondheid om seker te maak dat ons kos reg hanteer, voorberei én bêre – nie net moet ons ons hande was voordat en terwyl ons met kos werk nie, ons moet ook enige plek waar met kos gewerk word, skoon hou. ʼn Mens noem dit voedselhigiëne of voedselveiligheid. Volgens […]

Lees verder

Narkose

Narkose is ʼn soort verdowing wat gevoelloosheid veroorsaak; met ander woorde ʼn omkeerbare verlies van sensasie. Narkosemiddels verskil van pynstillers, wat pyn verlig sonder om sensasie uit te skakel. Narkose word gewoonlik toegedien om chirurgie (‘n operasie) te vergemaklik. Die term anestesie word dikwels as sinoniem vir narkose gebruik, wat van die Griekse woord narké […]

Lees verder

Penisillien

Aansteeklike siektes het vroeër jare geweldig baie sterftes veroorsaak. Dokters moes toekyk hoe duisende mense sterf omdat daar nie ’n geneesmiddel was nie. Mense is egter nie net aan aansteeklike siektes dood nie, jare gelede het selfs iets so klein soos die infeksie van ʼn klein skrapie of ’n tand wat getrek is, tot baie […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer