VOORBLADARTIKEL

Fascisme

Lank, lank gelede in antieke Rome was ’n fasces ‘n bondel houtlatte wat om ’n byl vasgebind is en waarvan die bylkop bo uitsteek. Dit was die embleem van die magistrate van antieke Rome en het hulle mag om te straf, voorgestel. Hierdie embleem, oftewel simbool, het honderde jare later die inspirasie vir die naam ...
Lees verder

Het jy geweet?

William Wilberforce het 26 jaar lank die veldtog teen slawerny gevoer.

Lees meer

 

Die eerste radioblaps wat in Suid-Afrika gemaak is, is toe een van die musikante tydens eerste minister Jan Smuts se toespraak op 29 Desember 1923 nie stilgebly het nie. Luisteraars kon baie duidelik hoor hoe iemand hom of haar stilmaak met ʼn “shh-shhh!”

Foto: iStock
Lees meer

Vandag in die geskiedenis - 27 April

1791 - Samuel Finley Bresse Morse is gebore in Charlestown, Massachusetts, VSA. Hy kom in 1832 op die idee van 'n magnetiese telegraaf en ontwikkel die Morse-kode in 1937 saam met Alfred Vail.

1897 - Christiaan August (Chris) Blignaut, Suid-Afrikaanse musikant, sanger, komponis en liriekskrywer, is gebore in Johannesburg.

1902 - Dr. H.J. van Eck, vader van die Suid-Afrikaanse nywerheidswese, is gebore.

1949 - Die Statebond word gestig met meeste van die lidlande, vroeëre afhanklike gebiede van die Britse Ryk alhoewel 'n hele aantal onafhanklike state ook aangesluit het. Die sekretariaat is in London, Engeland, gesetel.

1994 - Die tussentydse grondwet het op 27 April 1994 in werking getree, die dag waarop die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika gehou is.

2006 - Mnr. Jan Preuyt, oud-voorsitter van SA Skolerugby en grondlegger van die Craven-rugby-week vir skole, sterf.

Vind artikels

Het jy geweet?

 

1936: Die Kasteel word tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar.

Foto: iStock
Lees meer

Wolraad Woltemade se storie het al baie kunstenaars geïnspireer. Daar is kunswerke gemaak, toneelstukke opgevoer en selfs liedjies oor hom gesing. C. Louis Leipoldt het ʼn baie bekende gedig genaamd “Wolraad Woltemade” oor hom geskryf.

Lees meer

Vandag in die geskiedenis - 27 April

1791 - Samuel Finley Bresse Morse is gebore in Charlestown, Massachusetts, VSA. Hy kom in 1832 op die idee van 'n magnetiese telegraaf en ontwikkel die Morse-kode in 1937 saam met Alfred Vail.

1897 - Christiaan August (Chris) Blignaut, Suid-Afrikaanse musikant, sanger, komponis en liriekskrywer, is gebore in Johannesburg.

1902 - Dr. H.J. van Eck, vader van die Suid-Afrikaanse nywerheidswese, is gebore.

1949 - Die Statebond word gestig met meeste van die lidlande, vroeëre afhanklike gebiede van die Britse Ryk alhoewel 'n hele aantal onafhanklike state ook aangesluit het. Die sekretariaat is in London, Engeland, gesetel.

1994 - Die tussentydse grondwet het op 27 April 1994 in werking getree, die dag waarop die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika gehou is.

2006 - Mnr. Jan Preuyt, oud-voorsitter van SA Skolerugby en grondlegger van die Craven-rugby-week vir skole, sterf.

Foto: iStockFoto: iStockFoto: iStockGrafika: Jacques du Plessis
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer