Kategorie: Sosiale Wetenskappe

Die kamera

ʼn Kamera is ʼn wonderlike uitvinding. Dink net hoe lekker dit is om ons gunstelingoomblikke met ons selfoonkameras vas te vang. Ons kan dié foto’s dadelik sien, vir ons vriende stuur of op sosiale media deel. Lank voordat ons selfone met kameras gehad het, was kameras baie groot, en dit was duur om foto’s te […]

Lees verder

Narkose

Narkose is ʼn soort verdowing wat gevoelloosheid veroorsaak; met ander woorde ʼn omkeerbare verlies van sensasie. Narkosemiddels verskil van pynstillers, wat pyn verlig sonder om sensasie uit te skakel. Narkose word gewoonlik toegedien om chirurgie (‘n operasie) te vergemaklik. Die term anestesie word dikwels as sinoniem vir narkose gebruik, wat van die Griekse woord narké […]

Lees verder

Penisillien

Aansteeklike siektes het vroeër jare geweldig baie sterftes veroorsaak. Dokters moes toekyk hoe duisende mense sterf omdat daar nie ’n geneesmiddel was nie. Mense is egter nie net aan aansteeklike siektes dood nie, jare gelede het selfs iets so klein soos die infeksie van ʼn klein skrapie of ’n tand wat getrek is, tot baie […]

Lees verder

Vroeë argitektuur aan die Kaap

Nadat Jan van Riebeeck in 1652 in die Kaap aangekom het, moes daar geboue opgerig word. Boumateriaal wat plaaslik beskikbaar was, is hiervoor gebruik. Die soort boumateriaal wat daar was, het ʼn invloed gehad op die soort bouwerk wat gedoen kon word. Daar het naderhand ʼn eiesoortige boustyl ontstaan wat kenmerkend van die Kaap geword […]

Lees verder

Mynbou

Die aarde se kors bevat ‘n groot hoeveelheid minerale en ander materiale wat baie nuttig vir mense is. Om hierdie waardevolle, natuurlike hulpbronne te bekom, moet mense in die grond delf of myn. Die gate wat hulle grawe, word myne genoem. Mynbou speel ‘n geweldige groot rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie en het in 2022 nagenoeg […]

Lees verder

Die fiets

Sjoe, dit is darem baie lekker om blitsvinnig met jou fiets teen ’n afdraande af te ry. Almal van ons het al op een of ander stadium fiets gery. Dalk toe ons klein was of dalk ry jou pa elke naweek saam met sy vriende lang ente op sy fiets. Die fiets lyk miskien na […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer