Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Aarde

Die aarde, die planeet waarop mense woon – die enigste planeet waarop lewe kan bestaan – is ʼn sfeer, wat beteken dat die aarde effens platter by die pole is en meer uitbult by die ewenaar. Die aarde is een van agt planete wat rondom die son wentel en deel van die sonnestelsel vorm. Die […]

Lees verder

Beweging

Beweging is die verandering van plek of stand. Beweging vind plaas wanneer kragte wat nie ewe groot of sterk is nie (ongebalanseerde kragte), teenoor mekaar te staan kom. Gebalanseerde kragte veroorsaak nie ʼn verandering in beweging nie. Indien alle kragte gebalanseerd was, sou ons asook al die voorwerpe om ons, op een konstante plek gebly […]

Lees verder

Astronomie

Astronomie of sterrekunde is dié deel van die natuurwetenskappe (wat insluit wiskunde, chemie en fisika) wat die ruimte bestudeer en fokus op hemelliggame of hemelse voorwerpe soos sterre, komete, planete en sterrestelsels. Sterrekunde is een van die oudste wetenskappe en daar bestaan bewyse dat mense so ver terug in die geskiedenis soos die antieke Mesopotamiërs […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer