Kategorie: Natuurwetenskappe en Tegnologie

Kewers

Hulle kan oulik, vreemd of net doodgewoon grillerig wees. Welkom by die wonderlike wêreld van kewers. Dié insekspesie (orde: Coleoptera) sluit ongeveer 350 000 verskillende soorte in! En kan jy glo daar word steeds nuwe spesies ontdek en opgeteken? Daar is só baie kewers dat wetenskaplikes beraam dat een uit elke vier diere op aarde […]

Lees verder

Roes

Wanneer ʼn mens aan ʼn chemiese reaksie dink, dink jy dikwels aan wetenskaplikes met lang wit jasse en woeste hare wat besig is om allerlei vreemde konkoksies in ʼn laboratorium te brou. Glasflesse en proefbuise vol kleurvolle vloeistof wat borrel en kook terwyl iemand oor die rand van sy of haar bril ʼn ogie oor […]

Lees verder

Voeding

Die mens se liggaam benodig ʼn gebalanseerde, gesonde dieet om behoorlik te funksioneer. Voedsel en voeding is die manier waarop ons hierdie brandstof wat ons liggame van energie voorsien, inneem. Ons verkry hierdie voedingstowwe uit die voedsel wat ons eet, en ons moet elke dag hierdie voedingstowwe met nuwe voorraad vervang. Voeding is ook een […]

Lees verder

Skoenlappers

As iemand van insekte praat, is sommige van ons geneig om sommer dadelik te gril (of selfs te gil!), veral as ’n mens aan ’n spinnekop, skerpioen of kakkerlak dink. Dan is daar weer pragtige, wondermooie insekte soos skoenlappers wat ’n mens in verwondering (verbaas) laat. Skoenlappers is deel van die superfamilie (ja, is hulle […]

Lees verder

Nikola Tesla

As ʼn mens die naam Tesla hoor, dink jy dadelik aan die Suid-Afrikaans gebore miljardêr Elon Musk wat in die Verenigde State van Amerika (VSA) gestudeer en later ʼn Amerikaanse burger geword het. Musk het nie net die bekende betaalplatform PayPal op die been gebring (en later verkoop) nie, maar is veral bekend vir die […]

Lees verder

Renosterstropery

Het jy geweet dat al die renosterspesies in die wêreld bedreig word en dat baie van hulle al amper uitgesterf het? Al renosters wat vandag nog oor is, is twee spesies wat in Afrika bly (die swart- en witrenoster) en drie spesies wat inwoners van Asië is. Dit is die Indiese eenhoring-, die Sumatraanse en […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer