Kategorie: Lewensvaardighede

Christenskap

Die Christendom is die wêreld se grootste godsdienstige groep – ongeveer een derde van die algehele bevolking behoort tot hierdie groep. Dit is nagenoeg 2,2 miljard Christene. Hierdie geloof word aangetref in elke land in die wêreld.

Lees verder

Beroerte

Suid-Afrika spog met baanbrekerswerk op die gebied van hartgesondheid: van die eerste hartoorplanting deur dr. Christiaan Barnard meer as vyf dekades gelede tot Suid-Afrikaanse en Italiaanse navorsers wat in 2020 ʼn geen (erflikheidsfaktor) geïdentifiseer het wat die diagnose en doelgerigte behandeling van hartspiersiektes moontlik maak. Volgens die Suid-Afrikaanse Hart-en-beroertestigting sterf altesaam 225 Suid-Afrikaners elke dag […]

Lees verder

Oordraagbare siektes

’n Oordraagbare siekte is enige siekte wat tussen mense of diere versprei word. Dit word van een mens na ’n ander (ook van ’n ma na haar baba), of tussen diere, of van diere na mense oorgedra. Mense verwys soms na oordraagbare siektes as “aansteeklike” siektes. Patogene (dit is die kieme wat die siektes oordra) […]

Lees verder

Menseregte van Suid-Afrika

Menseregte het eers bekend gestaan as “the rights of man”. In die middel van die 20ste eeu het die Amerikaanse presidentsvrou Eleanor Roosevelt, wat toe by die Verenigde Nasies gewerk het, begin om daarna te verwys as “menseregte” of “human rights”. Sy het gesê dit klink asof “the rights of man” net te doen het met […]

Lees verder

Frances Baard

Soos oudpres. Nelson Mandela ’n reuse-bydrae gelewer het in die oorgang na ’n demokratiese Suid-Afrika, was daar ook verskeie ander rolspelers wat hulle vir vryheid en gelykheid in ons land beywer het. Baie van hulle was vroue, maar min is werklik goed aan ons bekend. Wie was Frances Baard? Een van die vroue wat hard […]

Lees verder

Geweld

Jou ouers het jou waarskynlik al verbied om na ’n TV-program, reeks op Netflix of ’n rolprent te kyk omdat dit ’n ouderdomsbeperking het, of om sekere videospeletjies te speel omdat dit te gewelddadig is? Hulle doen dit met goeie rede! Geweld is wanneer mense mekaar fisiek seermaak of emosioneel skade aandoen. Geweld kom egter […]

Lees verder

Voedselveiligheid

Dit is baie belangrik vir ons gesondheid om seker te maak dat ons kos reg hanteer, voorberei én bêre – nie net moet ons ons hande was voordat en terwyl ons met kos werk nie, ons moet ook enige plek waar met kos gewerk word, skoon hou. ʼn Mens noem dit voedselhigiëne of voedselveiligheid. Volgens […]

Lees verder

Judaïsme

Judaïsme is die godsdiens van die Joodse volk. Dit is die oudste van die vier grootste monoteïstiese godsdienste ter wêreld (’n godsdiens gebaseer op die geloof dat daar net een God is), en dit is meer as 4 000 jaar oud. Judaïsme het in die Midde-Ooste begin, en vandag woon Joodse mense in lande regoor […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer