Kategorie: Lewensvaardighede

Johannes Calvyn

Daar word dikwels gesê dat jy nie sommer godsdiens en politiek met enigeen moet bespreek nie, want mense kan baie daaroor stry. Godsdiens is inderdaad een van die onderwerpe wat al groot onenigheid tussen mense veroorsaak het, soos toe baie mense weg van die Rooms-Katolieke kerk gebreek het. Hierdie beweging is die Hervorming genoem, en […]

Lees verder

Martin Luther

Kan jy dink dat ʼn man deur ʼn weerligstraal se toedoen ʼn monnik geword het? Dit is inderdaad wat met Martin Luther gebeur het. En as jy nie weet wat ʼn monnik is nie: Dit is ʼn man wat hom aan die wêreld onttrek en hom saam met ander in ʼn klooster heeltemal aan sy […]

Lees verder

Geslagstereotipering

Geslagstereotipering klink soos ʼn groot woord, maar dis eintlik nie ʼn moeilike konsep om te verstaan nie. Jy weet seker geslag beteken of jy vroulik of manlik is. Daar woord ook soms hierna as “gender” verwys. Geslagstereotipering verwys na vaste idees of beelde wat baie mense oor mans en vroue het en wat dikwels nie […]

Lees verder

Noodhulp

Daar is min van ons wat nog nie in ons lewe só seergekry het dat dit baie gebloei het nie. Dalk het jy al ’n been of arm gebreek of dalk het jy al gesien hoe iemand ernstig seergekry het. Dit is aaklig om so iets te sien, maar dit kan help as jy weet […]

Lees verder

Gemeenskap

’n Gemeenskap bestaan uit ’n aantal individue (menslik/dierlik/plantaardig) wat ’n samehorige groep vorm. ’n Gemeenskap kan ook verwys na mense wat in ’n spesifieke area, streek of land woon of word gesien as organismes wat afhanklik van mekaar in ’n sekere omgewing woon. Voorbeelde van hoe daar na gemeenskappe verwys kan word: ’n Plaaslike gemeenskap. […]

Lees verder

Kulturele seremonies en rituele

Kulturele seremonies en rituele kom wêreldwyd voor. Dit word vanaf die geboorte van ’n persoon tot die dag waarop hy of sy sterf gebruik om belangrike mylpale in sy of haar lewe aan te dui. Suid-Afrika se mense behoort tot baie verskillende kulture. Hierdie kulture verskil van mekaar omdat elke kultuurgroep sy eie gewoontes, seremonies […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer