Kategorie: Lewensvaardighede

Jaloesie

Hoewel jaloesie ’n emosie is wat algemeen ervaar word, word dit baie min openlik erken of daaroor gepraat. Die idee bestaan dat ʼn persoon wat gevoelens van jaloesie sou ervaar, of dit sou erken, ʼn swakkeling is of onseker oor hom- of haarself is. Die bekende psigoanalis (ʼn persoon wat navorsing oor sielkunde doen), Sigmund […]

Lees verder

Atleetvoet

Atleetvoet is ʼn velinfeksie wat deur ʼn swam veroorsaak word. Dit kan herken word deur blase wat op die voet verskyn. Dit kan op enige deel van die voet voorkom, maar oor die algemeen groei die swam tussen die tone en onder die voet. Dieselfde swam kan ook op die hande en onder die naels […]

Lees verder

Dans

Dans is ‘n opeenvolging van bewegings van die voete en lyf op die maat van musiek, deur een mens, ‘n paar of ‘n groep. Daar is verskeie vorme van dans: ‘n informele manier vir sosiale ontspanning en pret, of ‘n formeler vorm wat ‘n spesifieke styl behels. Dit gaan dan meestal gepaard met die tradisies […]

Lees verder

Prioritisering

Om te kan prioritiseer is ʼn belangrike lewensvaardigheid wat mense in staat stel om alledaagse take, werk en funksies suksesvol uit te voer. Dit is belangrik om hierdie vaardigheid van ʼn vroeë ouderdom aan te leer om suksesvol te wees in tydsbestuur en die tydige afhandeling van take, ongeag hoe groot of hoe klein. Wat […]

Lees verder

Fiksheid

Jy het seker al die uitdrukking gehoor: “’n Appel ’n dag, laat die dokter wag.” Net so belangrik as wat ’n gebalanseerde dieet vir ons is, is oefening nodig om ons groeiende liggame gesond en soepel te hou. Fisieke aktiwiteite of oefening verbeter ons gesondheid en verlaag die risiko om verskeie siektes soos tipe 2-diabetes, […]

Lees verder

Liefde

Bruin afrikaners in die lenteson vol fynfyn poeier van kaneel bind ek in ’n ruiker saam vir jou ek weet hoe min hoe niks my woorde sê maar dalk sal jy tog weet sal jy verstaan donkerbruin afrikaners in die lenteson vol fynfyn poeier van kaneel in hierdie ruiker saamgebind vir jou [Digter: Boerneef] Wat […]

Lees verder

Dieremishandeling

Daar is seker bitter min mense wat nie gek is na diere nie. Of dit nou troeteldiere, plaasdiere of selfs wildediere is. Daarom is dit vir die meeste mense ondenkbaar dat iemand ’n dier enige leed sal aandoen. Tog hoor mens gereeld van sulke gevalle. Dieremishandeling is enige wreedheid teenoor diere (soos as diere geskop […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer