Kategorie: Gesondheid en leefstyl

Nuttige en skadelike organismes

ʼn Organisme is enige lewende ding, byvoorbeeld enige dier of plant. Organismes is  ʼn biotiese of lewende deel van die omgewing. Die woorddeel “bio” beteken ‘lewe’. Rotse en sonskyn, daarenteen, is deel van die nielewende (abiotiese) omgewing. Organismes het gewoonlik vyf basiese behoeftes: Hulle het lug, water, voedingstowwe (voedsel), energie en ʼn woonplek nodig. Nie […]

Lees verder

Uitskeiding

Uitskeiding (ook ekskresie genoem) is wanneer stowwe uitgeskei word. Dit is ’n natuurlike proses vir mens, dier en plant om van afvalstowwe ontslae te raak en is een van die sewe basiese lewensfunksies. Plante skei koolsuurgas en soute deur hul blare en wortels uit. Mense skei sweet, urine, koolstofdioksied, ensovoorts, uit. Uitskeiding by die mens […]

Lees verder

Woede

Woede is ʼn sterk gevoel van kwaadheid wat jy nie kan beheer nie. ʼn Mens word gewoonlik woedend wanneer jy beledig of verontreg voel, of wreedheid en onreg sien plaasvind. ʼn Persoon wat woede ondervind, sal dikwels fisieke toestande ervaar, soos ‘n vinnige hartklop, verhoogde bloeddruk en verhoogde vlakke van adrenalien. Nog ʼn definisie van […]

Lees verder

Geelsug

’n Mens se liggaam verklap dikwels baie geheime oor ons gesondheid. Soms hoef ’n dokter net in ons oë of na ons velkleur te kyk om te weet dat ons ’n onderliggende siektetoestand het. Een só ’n siekte is geelsug (Engels: jaundice), waar die wit van ’n mens se oë, jou velkleur en selfs jou […]

Lees verder

Anorexia nervosa

Almal van ons wou waarskynlik al in die een of ander stadium ’n bietjie gewig afskud om in ’n mooi rok te pas of ons spiere vir ons maats te bult. Soms kan dié behoefte of begeerte om maerder te wees, só belangrik raak, dat dit buite beheer raak en ’n mens heeltemal te veel […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer