Kategorie: Afrikaans

Leestekens

Die leestekenreëls vir Afrikaans is in hoofstuk 13 van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) opgeteken. Hierdie artikel is ʼn opsomming van die inligting wat in hoofstuk 13 van die AWS vervat word, met die oogmerk om gebruikers vinnig te help met algemene navrae, maar dit vervang nie die reëls nie. Indien iets hier onduidelik […]

Lees verder

Klankleer

In klankleer bestudeer ons die klanke waarmee ons taal maak en die manier waarop hierdie klanke aangewend word om betekenis oor te dra. Hierdie twee afdelings van klankleer staan onderskeidelik as “fonetiek” en “fonologie” bekend. Wat is die verskil tussen letters en klanke? Wanneer ons skryf, gebruik ons letters om dit wat ons wil sê, […]

Lees verder

Klankgrepe en lettergrepe

ʼn Mens maak baie vroeg op skool kennis met klankgrepe en lettergrepe, en tog is dit nie altyd maklik om tussen die twee begrippe te onderskei nie. Klankgrepe Wat is ʼn klankgreep? In die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) word klankgrepe soos volg gedefinieer: ʼn Sillabe (ook klankgreep genoem) is ʼn kombinasie klanke wat met een asemstoot […]

Lees verder

Woordsoorte

Woorde het sekere morfologiese, sintaktiese en/of semantiese eienskappe. Sommige woorde kan byvoorbeeld meervoude kry (gans x ganse), ander kan ge- kry en die verlede tyd aandui (hardloop x gehardloop), sommiges kan trappe van vergelyking kry (oulik x ouliker x oulikste), ander word gebruik om sinne saam te voeg (en). Woorde wat dieselfde morfologiese, sintaktiese en/of […]

Lees verder

Koraalgedigte

ʼn Koraalgedig is wanneer ʼn teks deur verskillende stemme saam (as ʼn eenheid) voorgedra word. Party van die reëls kan opgewek wees en amper liries klink (asof dit gesing word), terwyl kontras met laer stemme geskep word. Daar kan ook na ʼn koraalgedig verwys word as ʼn spreekkoor. ʼn Koraalgedig het ʼn definitiewe patroon en […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer