Kategorie: Afrikaans

Mite

Die woord mite het meer as een betekenis. Eerstens verwys dit na antieke verhale oor gode, halfgode en heldefigure. In sulke verhale word belangrike gebeure uit die verlede oorvertel om natuurverskynsels of menslike ervarings te probeer verklaar. Dit word ook dikwels aangewend om abstrakte begrippe te verduidelik. Tweedens verwys dit na ʼn ideaal of lewensbeskouing […]

Lees verder

Kortverhaal

ʼn Kortverhaal is ʼn prosateks wat heelwat korter as ʼn roman is. Dit is een van die oudste vorme van storievertelling en is familie van die fabel, die mite, die volksverhaal, die sprokie, die anekdote en die gelykenis. Die moderne kortverhaal het vroeg in die negentiende eeu as ʼn afsonderlike genre ontwikkel. Hierdie ontwikkeling hou […]

Lees verder

Sinsleer: Bedrywende en lydende vorm

Wat is die bedrywende en lydende vorm? In die meeste skoolhandboeke word daar van die bedrywende en lydende vorm gepraat. In die meeste taalkundehandboeke word die bedrywende vorm die “aktiewe vorm” of die “aktief” genoem, en die lydende vorm word die “passiewe vorm” of “passief” genoem. Albei is korrek. As ons oor die bedrywende en […]

Lees verder

Volksverhaal

ʼn Volksverhaal ontstaan tradisioneel in die volksmond en word van geslag tot geslag oorvertel. Die doel van volksverhale is om sin te maak van menslike gedrag en die samelewing of om natuurverskynsels te verklaar. Vóór die ontwikkeling van skryfstelsels is volksverhale mondelings oorvertel of opgevoer. Vertellers van volksverhale het dikwels tegnieke soos gebare, mimiek, dramatiese […]

Lees verder

Fabel

ʼn Fabel is ʼn kort verhaal wat mense se sterkpunte en swakhede uitbeeld, gewoonlik deur middel van niemenslike karakters soos diere, plante, natuurkragte en lewelose voorwerpe. Fabels dra altyd een of ander algemene lewensles of wysheid aan die leser of luisteraar oor. Waar kom fabels vandaan? Die fabel het sy oorsprong in die Ooste, maar […]

Lees verder

Sinsleer: Direkte en indirekte rede

Wat is direkte en indirekte rede? Wanneer ’n skrywer in ’n teks skryf wat mense gesê het, kan dit op een van twee maniere gedoen word: Die skrywer kan gesprekke weergee in direkte rede, wat beteken dat die woorde wat die mense gesê het, net so neergeskryf word soos wat hulle dit gesê het. Die […]

Lees verder

Woordbou: Stamme en affikse

Wat is woordbou? Woordbou (ook: morfologie) is die afdeling van die taalkunde waarin ons woorde se samestelling bestudeer. Woorde is soos Legoblokkies. Van die blokkies kan op hulle eie iets beteken, ander blokkies moet eers deel raak van ʼn ander bousel voor hulle iets beteken. In hierdie afdeling bespreek ons die soorte bousels wat ʼn […]

Lees verder

Woordbou: Simplekse en komplekse woorde

Wat is woordbou? Woordbou (ook: morfologie) is die deel van die taalkunde waar ons woorde bestudeer. Woorde is soos Legoblokkies. Van die blokkies kan ʼn mens net so gebruik om mee te speel. Ander blokkies moet ʼn mens eers aanmekaarsit voordat dit iets maak wat vir ʼn mens iets beteken. In die afdeling oor stamme […]

Lees verder

Sinsleer

Wat is sinsleer/sintaksis? Die afdeling van die taalkunde waarin ons die bou van sinne bestudeer, staan bekend as sinsleer of sintaksis. Die woord sintaksis is afgelei van die Latynse woord syntaxis. Die Griekse woord suntaxis is afgelei van die werkwoord suntassein wat beteken om iets (in ons geval die sin) te orden en te sistematiseer. In die sinsleer/sintaksis bestudeer ons dus die […]

Lees verder

Sinsbou: Simplekse en komplekse sinne

Het alle sinne net een onderwerp en een gesegde? In die inleiding tot sinsleer het ons gesê dat ’n sin (soos wat dit in sinsleer ontleed word) gewoonlik ten minste uit ’n onderwerp en ’n gesegde bestaan. Ons het ook gesê ons erken dat mense in die werklikheid wel met “onvolledige” of “ongrammatikale” konstruksies kan […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer