Ekosisteme
ʼn Ekosisteem is al die diere en plante in ʼn bepaalde gebied en hul verhouding met mekaar en hul omgewing. Dit word gesien as ʼn biologiese sisteem van organismes wat saam met en op mekaar inwerk, asook die omgewing waarin dit plaasvind. Lewende en nielewende komponente ʼn Ekosisteem is ʼn gebied waarin lewende (biotiese) en […]