Andrew Murray

Dit het nie dikwels in die wêreld se geskiedenis gebeur dat ’n pa en ’n seun albei só ’n groot invloed op die geestelike lewe van soveel mense gehad het nie. Maar dit is wat Andrew Murray senior en Andrew Murray junior gedoen het – albei het hul lewe volledig aan die verkondiging van die […]

Lees verder

Andries Pretorius

Andries Pretorius word beskou as een van die belangrikste leiers onder Afrikaners tydens die Groot Trek en ook in die 19de eeu. Hy het ’n belangrike rol gespeel onder die Voortrekkers in ’n baie moeilike tyd vir die Groot Trek en het ook na afloop van die Groot Trek voortgegaan om ’n leidende rol as […]

Lees verder

Coert Steynberg

Coert Laurens Steynberg is ʼn Suid-Afrikaanse beeldhouer waarop ons baie trots kan wees. Hy is nie net in Suid-Afrika baie bekend nie, maar die res van die wêreld weet ook van die wonderlike beelde wat hy gemaak het, en van sy beelde staan ook in museums in die buiteland. Agtergrond Coert Steynberg is op 7 […]

Lees verder

Demokrasie

Gewoonlik so teen die derde kwartaal van die skooljaar, begin skole met die proses om leiers of ’n leerlingraad vir die volgende jaar te kies. Leerders word vir die raad benoem en hul medeleerders en onderwysers kan dan stem vir diegene wat hulle dink die beste kandidate is. As dit só by jou skool werk, […]

Lees verder

Die Gelofte

Die Gelofte is ʼn belofte wat ʼn groep Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius aan die Allerhoogste gedurende die Bloedrivierveldtog teen die Zoeloes in 1838 gemaak het. Hiervolgens het hulle belowe dat hulle, indien hulle ʼn oorwinning sou behaal, vir Hom ʼn kerk sou oprig en die oorwinning tot sy eer sou vier. Aangevuur deur […]

Lees verder

Die Voortrekkermonument

Op ʼn koppie in Pretoria staan ʼn monument, maar nie sommer enige monument nie – ʼn indrukwekkende granietkolos (reus) van ongeveer 62 meter hoog wat vanaf byna enige rigting in Pretoria gesien kan word. Die Voortrekkermonument vertel die Afrikaner se storie – van die Groot Trek tot by die Anglo-Boereoorlog en selfs meer. Dit is […]

Lees verder

Die Zoeloe-koninkryk

Voordat Suid-Afrika, soos ons dit vandag ken, in 1994 ’n demokrasie geword het, het ons land met sy nege provinsies en verskillende bevolkingsgroepe, heeltemal anders gelyk. [Lees meer hier oor demokrasie.] Maar nog verder terug, voordat Suid-Afrika ’n onafhanklik Republiek in 1961 geword het en nie meer onder Britse bewind gestaan het nie, het daar […]

Lees verder

Dingaan

Dingaan was van 1828 tot 1840 koning van die Zoeloes. Hy was hoofsaaklik bekend vir sy gevegte teen die Voortrekkers en veral vir die moord op Retief en sy geselskap. Dingaan (ook bekend as Dingane ka Senzangakhona) is in 1795 in Zoeloeland (wat vandag as KwaZulu-Natal bekendstaan) gebore. Sy pa was stamhoof Senzangakhona, koning van […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer