Kategorie: Wetenskap en geografie

Afrika

Afrika in sy geheel gesien, is hoofsaaklik ʼn arm en ylbevolkte vasteland. Die hele vasteland lê in tropiese en subtropiese streke, en sy totale oppervlakte beslaan ʼn landoppervlak van 30,37 miljoen vierkante kilometer of 20% van die landoppervlakte van die aarde.

Lees verder

Selle en batterye

Dit is amper onmoontlik om jouself ʼn wêreld sonder batterye voor te stel. Dink net aan alles wat ons elke dag gebruik wat met batterye werk: flitse, radio’s, selfone, skootrekenaars, die televisie se afstandbeheerder en selfs motors. As ons nie batterye gehad het nie, sou ons alles permanent met kabels aan ʼn muurprop moes koppel! […]

Lees verder

Tydsones

Het jy al ooit gewonder hoekom ons nie reg oor die wêreld dieselfde tyd gaan slaap of opstaan nie? Het jy al ooit van vlugvoosheid (jetlag) gehoor maar nie geweet wat dit is of hoe dit werk nie? In hierdie artikel gaan ons kyk na tydsones, en dit sal al hierdie vrae vir jou opklaar. […]

Lees verder

Mars

Mars, ook bekend as die rooi planeet, is een van agt planete wat rondom die son wentel en deel van die sonnestelsel vorm. Die planete in die sonnestelsel beweeg in ʼn sirkel om die son. Die planete hou nooit op beweeg nie en word deur swaartekrag (gravitasie) in hulle bane gehou. Mars is die vierde […]

Lees verder

Seisoene

Die jaar word – na aanleiding van die aarde se veranderende posisie met betrekking tot die son – in vier periodes, tydperke of seisoene verdeel. Dit het natuurlike klimaatswisselinge of verskynsels wat hulself jaarliks herhaal, tot gevolg. Om te verstaan hoe die seisoene gevorm word, is dit belangrik om te weet dat die aarde beweeg. […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer