Die armblankevraagstuk
In elke dorp of land is en was daar maar altyd ryk en arm mense. Maar het jy geweet dat daar aan die begin van die 20ste eeu soveel arm wit mense (destyds armblankes genoem) in Suid-Afrika was dat hierdie mense en die krisis waarin hulle hulself bevind het, ’n naam gekry het en in […]