Die verskroeideaardebeleid en konsentrasiekampe
Verbeel jou alles om jou brand – julle hele huis, al jul klere, meubels, elke kosbare boek, foto en herinnering – tot daar niks behalwe pikswart as oor is nie. Dit is presies wat tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO) gebeur het toe Brittanje duisende boere se plase afgebrand het. Die Britte het dit die verskroeideaardebeleid genoem, ʼn […]