Kategorie: Politiek

Winston Churchill

“Ons sal ons eiland verdedig, ongeag die koste… Ons sal veg op die strande, ons sal veg op die landingsplekke, ons sal veg in die veld en in die strate, ons sal veg op die heuwels; ons sal nooit oorgee nie.” Dié woorde uit een van Winston Churchill se bekende toesprake is wat hom as […]

Lees verder

Die Koue Oorlog

Sir Winston Churchill, die eertydse eerste minister van Brittanje, het in 1946 ’n toespraak oor buitelandse sake by die Westminster College in Fulton, Missouri, gegee en die volgende sin het die begin van die Koue Oorlog beskryf: “Daar het van Stettin in die Oossee tot Trieste in die Adriatiese See ’n Ystergordyn oor Europa gesak […]

Lees verder

Die Eerste Vryheidsoorlog

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) was ʼn gewapende stryd tussen die Transvaal en Brittanje. Dit het in ʼn oorwinning vir die Transvaalse burgers met die Slag van Majuba op 27 Februarie 1881 geëindig. Benaming Die oorlog het al onder verskeie name bekend gestaan. Die Boere het dit vir lank die Transvaalse Vryheidsoorlog genoem, en die Britte […]

Lees verder

Grondwet en Regstelsel

Die Grondwet is die hoogste reg van die Republiek van Suid-Afrika. Die Grondwet van Suid-Afrika is op 8 Maart 1996 aanvaar. Daar word van tyd tot tyd wysigings aan die Grondwet gemaak. Daar is byna elke jaar wysigings en soms gebeur dit selfs meer as een keer per jaar. Kernbepalings van die Grondwet Die Republiek […]

Lees verder

Menseregte van Suid-Afrika

Menseregte het eers bekend gestaan as “the rights of man”. In die middel van die 20ste eeu het die Amerikaanse presidentsvrou Eleanor Roosevelt, wat toe by die Verenigde Nasies gewerk het, begin om daarna te verwys as “menseregte” of “human rights”. [Lees hier oor die Verenigde Nasies.] Sy het gesê dit klink asof “the rights […]

Lees verder

Frances Baard

Soos oudpres. Nelson Mandela ’n reuse-bydrae gelewer het in die oorgang na ’n demokratiese Suid-Afrika, was daar ook verskeie ander rolspelers wat hulle vir vryheid en gelykheid in ons land beywer het. Baie van hulle was vroue, maar min is werklik goed aan ons bekend. Wie was Frances Baard? Een van die vroue wat hard […]

Lees verder

Vind artikels

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Gee terugvoer